Vorna Valley Akkommodasie by Chez Therese Self-Catering | LekkeSlaap
+7
+7

Chez Therese Self-Catering

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Chez Therese Self-Catering is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed op die mezzanine-vlak. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n wasmasjien en ander toebehore. Die eetkamertafel het sitplek vir 6 gaste en is langs die leefarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n muurbalbaan, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Chez Therese Self-Catering is naby besigheidsparke, die Mall of Africa en ander geriewe. Dit is ook net 30 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Chez Therese Self-Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Chez Therese Self-Catering
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Pretorius-straat, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Chez Therese Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NDI0ZDM3LWYwMjktNGNjMC04NTFlLTQwYTdkNzllNDUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Pretorius Street Midrand 1685 Gauteng 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -26.006209207554 28.113350202329
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za