Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chill On Gray

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graystone-rylaan 89, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chill On Grey is 'n goed gemeubileerde kontemporêre woonstel in die hartjie van Sandton, met pragtige uitsigte vanaf die 6de vloer.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die woonstel se oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel en stoele en hierdie area strek verder na die leefarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV geïnstalleer met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel gebruik 'n kragopwekker om nie deur kragonderbrekings geraak te word nie

Gaste het toegang tot die gebou se gimnasium, swembad en 'n 24-uur portierdiens. Daar is ook 'n onderdak-onthaalarea met gedeelde gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Graystone-rylaan 89, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graystone-rylaan 89, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1df1563c225723b76e7b523b805663186559662c92d116b556909cd1ab892cbbccb6f986e4048c02fede70edafb63bd16fd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 89 Graystone Drive Sandown 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.098787274693 28.054961477195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang