Chimota Suites - Cape Town CBD
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Darling and Tennant street, Zonnebloem, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Chimota Suites – Kaapstad CBD is 'n stylvolle woonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad, ideaal vir gaste wat moderne, sentraal geleë akkommodasie soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met rusbanke en 'n TV in, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien – perfek vir selfsorgverblyf.
Gaste kan pragtige uitsigte oor die berge geniet, asook toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Corner of Darling and Tennant street, Zonnebloem, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Darling and Tennant street, Zonnebloem, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang