LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chinaka Game Lodge | LekkeSlaap
+54

Chinaka Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Chinaka Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Thomas K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Carmela, Leane en Patrick het gesorg vir ‘n fantastiese verblyf. Dit was van die etes tot by die wildrit ‘n uiters aangename verblyf! Baie dankie vir alles!

Chinaka Game Lodge's terugvoer

Thank you so much! We hope to see you again. It was lovely meeting such a dynamic couple.

Chinaka Game Lodge
Kate M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate M
Gesin met klein kinders

Our stay at Chinaka was great.

A big thank you to the staff there, Leané, Patrick, Jay and the lady whose name I unfortunately didn’t get. They made our stay there more than pleasant.

Chinaka Game Lodge's terugvoer

Dear Kate,

Thank you for your lovely review of Chinaka Game Lodge. We hope to see you again in the future.

Kind Regards
Carmela

Chinaka Game Lodge
Carina P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker.

Die mense is so behulpsaam en vriendelik. Ons het tuis gevoel en hul het ons met meer as nodig bedien en dit ekstra spesiaal gemaak.

Chinaka Game Lodge's terugvoer

HI Carina,
Baie dankie vir u ondersteuning ! Almal by Chinaka praat oor hoe fantastiese kliente u familie was ! Carmela

Chinaka Game Lodge
Tom M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame staflede op die perseel.

Ons was alleen by die lodge en het net die beste behandeling gekry. Die gehalte van die voedsel wat aangebied is was uitstekend. Ons was nie bewus dat die lodge net kontant hanteer nie. Moet nou reëlings tref vir oorplasing van fondse via EFT. Die staflid was baie ontvanklik en ons vertrou vir latere betaling. Baie dankie daarvoor. Patrick het dit uitstekend hanteer.

Chinaka Game Lodge's terugvoer

Mnr & Mev Muller
Baie dankie vir die onderstuening.
Carmela

Chinaka Game Lodge
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wintersvelde Plaas, 15 km noord van Vivo, Vivo, 0924, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNTUyZDk2LTc2YjUtNGY4ZC05N2ZlLTZmYjYyOWQxMTlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Wintersvelde Farm 15 km North of Vivo 0924 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -22.914683333333 29.227358333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!