2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Churchill Avenue, Wendywood, Sandton, 2090, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Chrissy's Corner is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Wendywood, Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis tydens hul besoek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n stoep met meubels, sonkrag en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby verskeie winkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lee-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Churchill Avenue, Wendywood, Sandton, 2090, Gauteng
- Gaste dink Chrissy's Corner het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Churchill Avenue, Wendywood, Sandton, 2090, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang