ChriZelo Self-Catering Overnight Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

ChriZelo Self-Catering Unit is in Upington en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of sakereisiger. Dit is naby die Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld, en is stapafstand vanaf die Medi-Clinic, fisioterapeut, spesialiste en tandarts, asook die Village Shop.

Die woonstel is op 'n residensiële eiendom geleë en het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuisie. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapbank in die leefarea het 'n enkelbed bo en 'n dubbelbed onder.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Gaste kan ook gratis WiFi gebruik. Daar is nie 'n TV nie, maar is moontlik met aanvraag beskikbaar.

Daar is heerlike braaigeriewe en 'n privaat ingang met 'n omheinde tuin en grasperk wat veilige is vir kinders en troeteldiere. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by ChriZelo Self-Catering Overnight Unit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbed vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na ChriZelo Self-Catering Overnight Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za