ChriZelo Self-Catering Overnight Unit
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 10 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan W - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan W
Saam met vriende
Gerieflik.
Sal aanbeveel, baie gerieflik.
Alte T - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alte T
Gesin met tieners
Skoon opset en vriendelike mense, vir seker die moeite werd.
Baie lekker oorgeslaap by Zelda-hulle. Alles was skoon en netjies en die aand se kuier met hulle was vir die tieners 'n fees. Baie veilige omgewing - die kinders kon krieket in die straat speel tot laatnag toe. Sal vir seker weer daar oorbly.
Hentie S - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hentie S
Gesin met klein kinders
Die beste ooit. Onbeskryflik lekker.
Gasvry, skoon, nie woorde om dit te beskryf nie.
Zelda se Terugvoer
Sjoe, baie, baie dankie vir die groot kompliment. Julle is enige tyd weer welkom.
ChriZelo Self-Catering Overnight Unit
Natasha V - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Natasha V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lovely, cosy place, perfect for pets.
We love travelling with our doggies, this was a lovely cosy place that worked perfectly for us and our fur children.
Meghan D - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Meghan D
Gesin met tieners
Netjies, veilig en ontspanne.
Rustige buurt, netjiese huisie, alles was in orde.
Hetta H - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hetta H
Saam met vriende
Skoon, netjies en ruim woonstel.
Alles was in plek soos vooraf gereël. Baie lekker gebly en vriendelike mense. Groete.
Stanley N - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Stanley N
Gesin met tieners
Heerlik gebly.
Was heerlik om hier te bly.
Logan D - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Logan D
Saam met vriende
Rustige kuiertjie met vriende in die oulike plekkie.
Ek sal enige tyd weer by ChriZelo gaan bly. Die plekkie is netjies, ons het ons eie privaatheid gehad en die braai geriewe is tops. Dankie ook aan Zelda vir die vriendelikheid.
Zelda se Terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer, dankie ook dat julle ons plekkie so netjies agter gelaat het.
ChriZelo Self-Catering Overnight Unit
Harry N - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Harry N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pet friendly and awesome people. Will stay there again.
Pet friendly. Very clean. Nice braai area.
Charlene B - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charlene B
Gesin met klein kinders
Gasvryheid en akkommodasie was uitstekend.
Ons is voorsien van alles en nog meer met ons aankoms. Alles was netjies en skoon. My dogtertjie het al die spasie baie geniet en kon lekker speel op die gras. Ek sal vir seker enige iemand verwys na ChriZelo Self-Catering. Ons sal vir seker weer by hulle oornag.
Zelda se Terugvoer
Sjoe baie baie dankie vir die terugvoer.
Julle was uitstekend gaste.
Sien uit om jul weer te sien.
Groete,
Louis en Zelda
ChriZelo Self-Catering Overnight Unit
Gaste wat na ChriZelo Self-Catering Overnight Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |