LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Seepunt

Church View Studio

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 146 Main Road, One46OnM, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Church View Studio is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en die gewilde Seepunt-promenade. Ideaal vir ontspannings- of sakereisigers, bied hierdie woonstel 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel en lei na 'n oulike balkon met sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gemoedsrus geniet met 24/7-sekuriteit, 'n toegewyde portierspan, veilige toegangsbeheer en gedeelde ruimtes soos die dakterras en gemeenskaplike swembad, wat albei pragtige panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel bied. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 24 km weg.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 146 Main Road, One46OnM, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 958
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 958
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 958
per nag, vir 2 mense
Bespreek

146 Main Road, One46OnM, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba67544a268536a57f3a80e719fddb6f44d69ad87b025d5f62ddb5114a55a83bf2d41bd7c2a3838b126a51cbb28e311f3fda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 958 per nag, vir 2 mense 146 Main Road One46OnM 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9143709 18.3906176