Churchill House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Churchill House bied selfsorgverblyf in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken.

Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n haardroër en 'n TV.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek. Churchill House is naby die M13 wat toegang tot Shongweni en Westmead bied.

Dis ook sowat 55 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, sowat 33 tot 35 km vanaf Durban se sakekern, uShaka Marine World en Durban se hawe.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Churchill House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za