10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - 245 Dolphin Drive, Cintsa East, 5275, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Chintsa (Cintsa) View is 'n dubbelverdiepinghuis in die bekoorlike kusdorp Chintsa (Cintsa) en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die see.
Dié huis is smaakvol ingerig en het 2 verdiepings. Die onderste verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan 1 en suite is, 'n oopplan-leefarea en -eetkamer en 'n onderdakbalkon. Die huis beskik ook oor 'n patio, swembad en 'n Jacuzzi. Die boonste verdieping het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie, 'n kroeg en leefarea, en 'n balkon.
Die huis beskik oor WiFi, 2 HD PVR DStv-dekodeerders, 1 in elke leefarea, 2 lugversorgers, 2 yskaste en vrieskaste, 'n wasmasjien, tuimeldroër, waterhouer en ysmasjien, yskassie, Weber-braai, en strand- en swembad-bybehore. Die huis het ook 'n alarm met gewapende reaksie. 'n Huishoudster is beskikbaar sou gaste nog iets benodig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 245 Dolphin Drive, Cintsa East, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Cintsa View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
245 Dolphin Drive, Cintsa East, 5275, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang