City Chic 5 on Timebal Boulevard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

City Chic 5 on Timebal Boulevard bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en minimalistiese eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Point Waterfront in Durban geleë, net 900 m van uShaka Marine World af. Dié woonstel is vir sakereisigers, enkelreisigers, paartjies en gesinne van 3 geskik.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, en daar is 'n Smart-TV met Netflix in die sitarea. Die woonstel het ook onbeperkte WiFi, linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek. 'n Bababedjie is teen ekstra koste beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Die ligging bied toegang tot Vetchies Reef, Durban se strandfront en promenade, en 'n rits restaurante in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by City Chic 5 on Timebal Boulevard sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na City Chic 5 On Timebal Boulevard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za