City Horizon Studio
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
City Horizon Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en gaste maak gebruik van 'n privaat badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel, terwyl die kombuis goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot geriewe op die perseel, insluitend 'n dakterras en dakswembad, wat albei panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel bied. Die gebou bied ook 24/7-sekuriteit, veilige toegangsbeheer en 'n toegewyde portierspan vir ekstra gemoedsrus.
Geleë in die lewendige Seepunt-woonbuurt, is die woonstel naby die gewilde promenade, ideaal vir oggenddraf of sonsondergangwandelinge, sowel as 'n verskeidenheid kafees, restaurante en boetiekwinkels. Met nabygeleë strande en die V&A Waterfront net 10 minute se ry weg, bied City Horizon Studio die perfekte balans tussen kus-ontspanning en stadslewe.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang