LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Hotel in Fourways

City Lodge Hotel Fourways

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 420 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road, Fourways, 2068, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

City Lodge Hotel Fourways is ideaal geleë in die sake- en ontspanningskern van Johannesburg se noordelike voorstede. Dit is oorkant die pad van die ikoniese Montecasino-ontspanningskompleks af met 'n rits restaurante en casino's, naby Fourways Mall en ander winkelsentrums.

Die hotel bied 211 ruim kamers met lugversorging, koningingrootte- of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met storte en aparte baddens. Skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis waarin 'n skootrekenaar gestoor kan word, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Paar van die kamers is spesifiek ontwerp om gaste met gestremdhede te akkommodeer.

Die hotel het 'n raadsaal vir 12 gaste en 'n raadsaal vir 14 gaste, 'n swembad op die groot skemerkelkiedek, en 'n #Café-restaurant. Ná 'n lang dag van werk of verken, is die swembaddek die ideale plek om te ontspan.


Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Malherbe V
Saam met vriende
5.0
Nice and easy. Can't fault it, as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Tanja S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, behulpsaam en vriendelik. Diens was puik gewees. Hulle is vriendelik en baie behulpsaam gewees. Sal hulle enige tyd aanbeveel.
Jul 2026
Karin W
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig en waarde vir geld. Skoon, veilig en gerieflik.
Jun 2026
Liezl F
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging veral as jy Monte Casino besoek. Veilig, netjies en vriendelike diens. Goeie ligging veral as jy Monte Casino besoek. Veilig, netjies en...
Sien meer
Mei 2026
Estelle K
Saam met lewensmaat
4.8
Montecasino besoek. Ligging van hotel is baie goed as jy Montecasino besoek. Alles was skoon en netjies en personeel vriendelik. Hulle kan definitief ...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road, Fourways, 2068, Gauteng
  • Gaste dink City Lodge Hotel Fourways het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 754
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 754
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 754
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road, Fourways, 2068, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 420 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA641a961f4a4a4e320a91229539e3ce4b25743c81a1a1455a42078d0e61ed3dbc653ac3cfc42e2b4de621e44929f4649a7de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 754 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road Fourways 2068 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.024388179365 28.016720180898