Clanwilliam Hills House and Flat
Beskrywing
Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Skuifdeure bied toegang tot 'n groot onderdak-veranda wat na die gemeenskaplike swembadjie en geplaveide area lei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 word gehef. Let asseblief dat gaste se IDs vereis word om in te klok. Voertuigregistrasie sal geneem word wanneer gaste inklok.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 3 en suite-badkamers, waarvan 1 'n volledige badkamer is en 2 slegs 'n stort het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Twee slaapkamers het stapeldeure wat na 'n balkon met 'n pragtige uitsig lei. Die oopplan-huis het ook 'n kombuis met 'n opwaskamer, 'n sit- en eetarea, sekere DStv-kanale en lugverkoeling.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 word gehef. Let asseblief dat gaste se IDs vereis word om in te klok. Voertuigregistrasie sal geneem word wanneer gaste inklok.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom