Claptons 16
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Claptons 16 is 'n bekoorlike enkelverdieping-eenheid in Marina Martinique, omtrent 3 km van Jeffreysbaai af.
Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n slaapbank. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat ten volle toegerus is.
Daar is 'n TV met 'n DStv.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Die eenheid is naby die swembad en bied gedeeltelike uitsigte oor die oseaan. Ontspan in die middagsonnetjie, terwyl jy drankies op die stoep geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 176
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Claptons 16 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang