LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House | LekkeSlaap
+34

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Regina R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina R
Gesin met tieners

Ons het 'n absolute fantastiese kuier in die wonderlike woning van Santie en Gerhard gehad.

Die huis is loopafstand van die winkels en die "Square"geleë. Die huis is fantasties toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die huis is ook groot genoeg sodat mens nie beknop voel nie. Die buite leefarea is wonderlik en mens voel nie bedreig met werklose karakters nie. Ek sal hierdie huis hoogs aanbeveel vir mense wat daardie ekstra wil hê. Die fyn detail wat Santie daar aangebring het is wonderlik. Baie dankie vir al julle moeite. Ons het ons verblyf verskriklik geniet.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Goeiste, en dit met beurtkrag en al. Ons waardeer julle komplimente uiters baie. Kom gerus weer.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Andre L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Prima verblyf met topligging.

Eerste keer wat ons Mount Rose as ons Clarens-akkommodasie probeer het. Ons was besonder beïndruk en kon al die regmerkies maak: lieflike groot huis, alles pynlik netjies, fyn detail en afronding oral, Smart TV, uitstekend toegeruste kombuis, mooi slaapkamers en badkamers, baie ruim boonste-vlak hoofslaapkamer met selfs sy eie koffie-en teestasie. En voeg dan by: honde-vriendelik - en byna reg in die middedorp wat twee blokke weg is, maar jy voel nie in die middel van die gewoel nie. Die rustige uitsig vanaf die heerlike patio na Mount Horeb en die Maluti's rond die prentjie af. Hoogs aanbeveel!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Jinne, baie dankie vir die komplimente, ons waardeer dit regtig. Die huis is al ouer en daar is dinge wat ons nog wil verbeter, so as julle weer kom hoop ons julle hou nog meer daarvan!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Risti R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Risti R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, spacious house with a gorgeous view! Well equipped, clean, and comfortable.

We enjoyed our stay at the Clarens Mount Rose Holiday House. I would definitely visit again, and take friends. Would love to go in the summer and enjoy some more scenic hiking routes when the environment would be a bit greener and less dusty. A small suggestion to improve would simply be a small shelf (floating shelf or hanging on over tap) in the upstairs shower seeing as there is no place to put down your toiletries inside the shower such as razor. It is not particularly safe to put that on the shower floor.

Andries V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties geleë!

Baie netjies en skoon! Pragtige uitsig!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Greg T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg T
Saam met vriende

Close to everything.

Spacious rooms. Lovely big kitchen.

Pierrie J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierrie J
Saam met vriende

Baie lekker huis en ligging

Ons was 6 mense en het heerlik gekuier, sal weer gebruik maak van die huis

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Dankie vir die positiewe woorde! Kom gerus weer!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Franco S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Franco S
Gesin met tieners

Baie lekker vir n naweek

Lekker plek vir n naweek , huis se ligging is baie goed

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Bly julle het lekker naweek gehou, Franco.
Diefalarm, 24 uur sekuriteitsreaksie, diefwering voor vensters, en huis is ten volle omhein met mure en duiwelsvurk. Sal graag nog sekuriteitsaanbevelings in werking stel?
Groete.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Carol L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Rustigheid en vrede.

Die rustigheid van self. Kan net sit en ontspan. Ligging fantasties.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Baie dankie! En ook vir skoon huis.
Lekker om op 'n Sondag in so 'n plek in te stap, kon amper nie sien julle was daar nie!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Daynia P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daynia P
Gesin met tieners

Excellent self catering accommodation.

Very well appointed house. Great location. Lovely views.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Thank you very much for your positive review!
Much appreciated!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Letitia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en gemaklik.

Heerlike uitsig, mooi plek. Sal enige tyd hier bly. Pragtig en skoon, goed toegerus, naby die dorpie.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Lindie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie aangenaam.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Russell K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plek met 'n baie mooi uitsig en tuin.

Dié plek is perfek geleë en is slegs 2 blokke vanaf die hoof plein met 'n prentjiemooi uitsig van die berge en die tuin. Die eenheid het alles wat jy nodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place with a beautiful view and garden.

Perfect place just 2 blocks from the main square, with a perfect view of the mountains and a picturesque garden. It has every thing you could possibly need.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Thank you very much for your complimentary review, it is much appreciated.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Anna-marie J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and spacious.

House keeping would be nice.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Thank you for your review. Thank you for alerting us to the fact that no mention is made of the availability of housekeeping - in fact, we can provide housekeeping if it is requested at least 48 hours before arrival. We will amend the website immediately. Please visit us again.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Letitia S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek naby die dorp.

Dit was heerlik om hier te bly. Soos my eie huis gevoel en sal volgende keer weer teruggaan!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House's terugvoer

Beste Me Smit

Baie dankie vir die positiewe kommentaar - dit word uiters waardeer, en julle is enige tyd welkom om weer te kom!

Groete
Mount Rose

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Vanaf
R5 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 230, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb2f485af3928c6b7c0b0c418156b6d9d8c41e730fe12981b711fdac21ad64ed3a3b1636e1fa4c17146cc821f71a09ea5562?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300  per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 230 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.517138372847 28.419946413492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!