Claridges 304
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Claridges 304 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n gesin wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek, aangesien hierdie woonstel lieflike see-uitsigte het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang