Centurion Akkommodasie by Clearwater Self Catering Apartments | LekkeSlaap
+29

Clearwater Self Catering Apartments

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Clearwater Self Catering Apartments bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks op die Eco-Park Landgoed in Centurion.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die landgoed is gerieflik geleë en is lekker naby winkels, die Gautrein en die N1, N14 en R21. Gemeenskaplike tennisbane, 'n swembad en 'n braai-area is op die landgoed beskikbaar en gaste is welkom om dit te gebruik.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Clearwater Self Catering Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
  • Gaste dink Clearwater Self Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1GuZzo6qP1cUT8sChJI3560TEWwGou0xApTjKG9GTfvqaO3T0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 6 Lemonwood Street Clearwater, Eco-Park Estate 0144 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.879595959342 28.178158743655
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za