Clearwater Self Catering Apartments

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Woonstel 1 (41 Clearwater)
Selfsorg
Woonstel 2 (70 Woodpecker)
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is streng verbode in die woonstel.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Die swembad en braai-area is nie tans beskikbaar vir gaste nie.
Die eenheid word weekliks skoongemaak.

Hierdie verblyf is vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers bedoel. Gaste moet dus respekvol optree en die reëls gehoorsaam. Kriminele aktiwiteite word nie toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om 'n bespreking te beëindig, indien 'n gas nie die bepalings en voorwaardes respekteer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lemonwood Street, Clearwater, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa63bfa68bdb4ecf267b1812a767325c40bb0ca1527c14064f079d5b408c253929496c0c6bdfd2db40390ee83c547163a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Lemonwood Street Clearwater, Eco-Park Estate 0144 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.879595959342 28.178158743655
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang