LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Country House | LekkeSlaap
+33

Clifton Country House

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrit 32, langs die N3, Assegay, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clifton Country House is op 'n landgoed van 150 hektaar geleë, met panormaniese uitsigte oor die Giba-kloof. Die rustige plattelandse plekkie is net 20 minute van Durban en Pietermaritzburg af, en ook net 2 km vanaf die Shongweni Polo Klub.

Verblyf word aangebied in 10 eenhede met slaapplek vir 29 mense in totaal. Elke eenheid is ingerig met 'n gemaklike bed en badkamer. Sommige kamers deel die gebruik van 'n badkamer. WiFi word voorsien.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom, mits vooraf reëlings getref is.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte meemaak, wildkyk, op begeleide wandelinge gaan, bergfietsry, tennis speel of swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Clifton Country House
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Afrit 32, langs die N3, Assegay, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clifton Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrit 32, langs die N3, Assegay, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMWJiYWI5LTQxY2MtNGM3MS05MzYyLWViMjg3ZWU3YmRhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Exit 32 Off N3 Assegay 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.819474412754 30.761155486107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!