Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clivia Cove

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Clivia Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Celeste R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste R
Enkelreisiger

Ek sal dit weer gebruik as ek rus en vrede nodig het sonder WiFi.

Baie dankie. Dis 'n baie mooi ingerigte plekkie. Ek het nie die regte vrae gevra toe ek bespreek het nie, soos bv. of daar WiFi is en hoe ver dit is van die see af nie. So ek was naby die maar te ver om daar te gaan stap . Dit was heel rustig en die uitsig was baie mooi. Ek sal dit weer gebruik as ek rus en vrede nodig het. Baie nice as mens sonder WiFi kan klaarkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clivia Cove se terugvoer

Het nou WiFi. Groete.

Clivia Cove
Leon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and clean.

Enjoyed the location and had a pleasant nights rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R685
R685 R582
per nag (plek vir 2)
Vanaf R685
R685 R582
per nag (plek vir 2)
Vanaf R685
R685 R582
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatros-singel 21, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aefafd9c5a1265f85dd90747b6e3e5038583e5d080b102190a47efaa1c8fbed20f4274224a3715ed4d0c7519c559c30184a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R685 nouVanaf R582 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 21 Albatros Crescent Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.016392928959 25.367025764736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem