Clivia Cove
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-singel 21, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R685R582 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clivia Cove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat deel van die eienaar se hoofhuis vorm, maar dit het 'n privaat ingang en is in die pragtige woonbuurt, Seaview, in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na verblyf naby die strand.
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gasgeiser voorsien warm water. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFis is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf, gasstoof, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Daar is 'n sonpaneel wat rugsteunkrag aan die ligte, TV en kragproppe voorsien.
Die stoep bied privaat braaigeriewe met 'n see-uitsig. Parkeerplek agter 'n hek op die perseel is vir een voertuig beskikbaar. Clivia Cove is net 150 m vanaf die naaste strand, sowel as 'n kort entjie vanaf verskeie restaurante en ander besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Clivia Cove sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 8
Ligging
- Albatros-singel 21, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Clivia Cove het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-singel 21, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 12