LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45
Selfsorg in Centurion

@Cloud 10Nine

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lientjie V
1 nag
5.0
Sep 2026

Ek beveel die gastehuis 110% aan. Hulle is baie sentraal, veral naby Unitas. Al my verwagtinge is oortref. My verblyf was baie lekker, want hulle het die gastekamer met net die beste toegerus. Baie dankie vir julle ontvangs. Dit was vir my 'n groot voorreg om by julle in te boek vir 'n aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike vredevolle en gerieflike verblyf. Fantastiese verblyf - voldoen aan al die vereistes vir wonderlike akkommodasie. Veilig, rustig, privaat, skoon, ruim, uiters gemaklike bed. Alles en nog meer in die eenheid, wat 'n mens kan nodig kry. Ons nuwe go-to verblyf in Centurion!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro C
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

@Cloud 10 Nine is 'n perfekte plek. 'n Juweel! Ons het heerlik gebly. Die personeel was uiters vriendelik, professioneel en behulpsaam. Hy het uit sy eie 'n verwarmer gebring sodat ons nie koud kry gedurende die koue reën en winderige weer nie. Ons is baie tevrede met @Cloud 10 Nine. Ons wil definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Heerlik, rustig. Geen geraas of verkeer wat jy hoor nie. Fantastiese plek! Pragtige plek, veilig en skoon. Eienaar baie behulpsaam. Beste gastehuis waar ek nog gebly het. Sal definitief weer hier kom bly. Huisie is cozy, kamers netjies, privaat stoep met braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Veilig en gerieflik. Netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker rustig, veilig, mooi, modern. Jis, ek het lekker geslaap. Ons het baie last minute geboek omdat daar 'n probleem was by 'n ander plek waar ons geboek het. Hulle was baie akkomoderend en op die bal met alles. Brilliant is een van die admins daar; hy het ons so goed gehelp en seker gemaak ons voel tuis. Ons was vir 'n troue tot laat uit, en hulle het ons selfs na 1 die oggend met 'n smile ontvang. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenelle S
1 nag
5.0
Jun 2026

Peaceful and amazing. Very warm welcome. Greeted at the gate and the owner was in constant contact with me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Hulle is tops, kan aanbeveel om daar te slaap. Die mense is wonderlik, staan reg met alles. Ons kan net instap en alles staan reg. Al is 'n mens laat, hulle is daarom oop om te maak en beskikbaar. En hartwarming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Baie gerieflik en mooi. Het baie lekker gebly! Die Villa is baie netjies en modern. Ligging is puik, sekuriteit ook puik. Privaatheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend. Baie lekker gebly. Veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

109 Langebrink Street, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233637334d94834e8917a6ca9bfe7274ea773f8572e1986e661bba2e6f042cda129094f5cd4be82ef3022f302d9a821fa554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 109 Langebrink Street Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833189002346 28.205207101512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang