LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45
Selfsorg in Centurion

@Cloud 10Nine

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lusette G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Fantasties. Ons het heerlik gebly, alles wat jy benodig, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Felt like home away from home. The apartment was clean, tidy and well equipped. The host was organised and friendly, always available to assist and went above and beyond. Refreshments provided were a welcome touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-Lee B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

It is secure, clean and central - we felt right at home! We were so glad we came across this property. It is private, secure, clean and central. The host is friendly and helpful and the caretaker even more so - just wanted to make sure we are happy and have everything we need. Thank you for a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Ongewoonlik. Die verblyf was baie aangenaam, ontvangspersoneel was topklas en ons het heerlik gebly. Dit was naby aan alles wat ons nodig gehad het en is naby aan die snelweg en hoofpaaie geleë sodat jy nie jouself hoef moeg te ry om weer op jou roete te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons het regtig ons verblyf geniet. Sal enige tyd weer van diens gebruikmaak. Ons het regtig ons verblyf geniet. Die eenheid is regtig leefbaar en alles is beskikbaar wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Baie lekker blyplek en baie vriendelike diens. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley W
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

A very pleasant and comfortable stay. My stay was very pleasant. The Cottage is more than adequate for a stay-over. The staff are friendly and very helpful. I would stay here again as it is very close to the Unitas Hospital and that was the reason for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie V
1 nag
5.0
Sep 2026

Ek beveel die gastehuis 110% aan. Hulle is baie sentraal, veral naby Unitas. Al my verwagtinge is oortref. My verblyf was baie lekker, want hulle het die gastekamer met net die beste toegerus. Baie dankie vir julle ontvangs. Dit was vir my 'n groot voorreg om by julle in te boek vir 'n aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Uitstekend! Die eenheid was baie goed ingerig en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berhilda D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Uitstekend! Baie lekker gebly. Veilig, skoon en rustig. Geen geraas. Brilliant is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

109 Langebrink Street, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233637334d94834e8917a6ca9bfe7274ea773f8572e1986e661bba2e6f042cda129094f5cd4be82ef3022f302d9a821fa554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 109 Langebrink Street Lyttelton 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833189002346 28.205207101512
Soek in 'n groter streek