Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Selfsorg in Kampsbaai

Villa Cloud House

12 gaste

5 slaapkamers

7 beds

8 badkamers

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 The Meadway, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Villa Cloud House is in Kampsbaai geleë en bied 'n villa in Europese styl binne loopafstand van die strand en die Kampsbaai-strook. Die villa bied see- en berguitsigte en is ontwerp vir eksklusiewe gebruik.

Verblyf sluit in 5 en suite-slaapkamers, met 'n studeerkamer wat omskep kan word in 'n sesde slaapkamer met en suite-geriewe. Die villa beskik oor drie leefareas, 'n bioskoopkamer, 'n sonkamer, 'n gimnasium, 'n studeerkamer en 'n tuin. Alle slaapkamers en gemeenskaplike areas sluit linne, handdoeke en strandhanddoeke in.

Geriewe op die perseel sluit in 'n 13 x 2.5-meter swembad wat teen 'n bykomende koste verhit kan word, 'n patio en privaat buite-areas, 'n houtkaggel, 'n gas Weber-braai, 'n volledig toegeruste kombuis met gasstoof, elektriese oond, Nespresso-masjien, wasmasjien, droër en skottelgoedwasser. Die eiendom het veilige parkering vir vyf voertuie, onbeperkte WiFi, 'n digitale kluis, alarm gekoppel aan gewapende reaksie, en sonkrag vir elektrisiteit tydens onderbrekings. 'n Huishoudingsdiens is ingesluit van Maandag tot Vrydag.

Besienswaardighede binne 20 km sluit in die Kampsbaai-strandfront, die Twaalf Apostels-bergreeks, Tafelberg en nabygeleë restaurante, winkels en vermaaklikheidsplekke.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Esta-Marita Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 21 The Meadway, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 13 899
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 899
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 13 899
per nag (plek vir 12)
Bespreek

21 The Meadway, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41034b4b1185af7183d6d0cea4c0b9d175810dcbcbabf92425a0be630bb11cbbcdeb658e79d2dbe2dc9648ef61829d13ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 899 per nag (plek vir 12) 21 The Meadway Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952145695086 18.38058117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang