Margate Akkommodasie by Clover Bay 11 | LekkeSlaap
+18

Clover Bay 11

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Clover Bay 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks oorkant St Michaels-on-Sea se hoofswemstrand.

Dié vakansiewoonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.

Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n vyfde persoon en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambbring. Daar is egter nie 'n koppelpunt vir Exlora-dekodeerders nie. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die see en die area.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het parkeerplek. Dit is naby Shelly Centre, restaurante en verskeie buitelug-doendinge in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Clover Bay 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Clover Bay 11
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clover Bay 11 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPEYjtrHcIapZ8kF12ceDzEJjAzRSCaRtCZRLcLe2Z0eTpF6u9Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 1022 Marine Drive St Micheals-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 08:00 -30.818424736616 30.404452147351
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za