6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1341 Marine Drive, Club Cabanas complex, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Club Cabana 4 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die grondvloer, ideaal geleë in die veilige Club Cabana-kompleks in Ramsgate, 5 minute se stap vanaf Southbroom Beach, en naby verskeie winkels, The Waffle Hut en Ramsgate Ski Club.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer bevat 'n dubbelbed, ideaal vir kinders. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitarea bevat 'n platskerm-TV met 'n plafonwaaier. Skuifdeure maak oop na 'n oordekte balkon met buitemeubels.
Die Club Cabana-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, ingeboude braaiplekke en 'n tafeltenniskamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lisel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1341 Marine Drive, Club Cabanas complex, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Club Cabana 4 het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1341 Marine Drive, Club Cabanas complex, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang