Coastal Calm Retreat
9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Belcher Close, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie moderne huis bied stil akkommodasie, terwyl dit slegs 2 km van die strand af is. Die eenheid is ideaal vir 'n wegbreek saam met vriende of familie.
Die huis kan tot 6 volwassenes, 2 kinders en 1 baba akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, plus 'n ekstra badkamer.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, matras en 'n opsionele bababedjie, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
'n Derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die gedeelde vierde badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die ruim, moderne sitkamer is gemaklik gemeubileer, laat oorgenoeg natuurlike lig toe en beskik oor lugversorging, 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak.
'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, en 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir ekstra gerief.
Coastal Calm-toevlugsoord is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, en die Somerset Mall. Met 'n braai-area, welige tuin, gratis veilige parkering en beurtkrag-voorsienings, kan gaste 'n veilige en aangename verblyf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Belcher Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Belcher Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang