Coastal Charming Attic Escape
2 gaste
0 slaapkamers
0 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 106a Saint George's Street, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Charming Attic Escape is 'n ateljeewoonstel in Simonstad, 'n bekoorlike kusdorp in die Wes-Kaap en die tuiste van die Vlootbasis Simonstad, die grootste basis van die Suid-Afrikaanse Vloot.
Die woonstel met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV, 'n koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi.
Ons boetiekhotel kombineer gemak en sjarme perfek en bied 'n unieke en luukse toevlugsoord vir oordeelkundige reisigers.
Gerieflik geleë naby winkels, restaurante, kafees en noemenswaardige historiese plekke, is dit die ideale basis vanwaar Simonstad verken kan word.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 106a Saint George's Street, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106a Saint George's Street, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang