Coastal Grove Hideaway

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Avo Suite
Rates displayed are on a room-only basis.
Garden View
Rates displayed are on a room-only basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kommunikeer asseblief enige verwagte vertragings of versoeke vir vroeë aankoms vooraf.

Stiltye: 21:00 tot 07:00.

Gedeelde ruimtes: Maak asseblief skoon na jouself en wees bedagsaam teenoor ander gaste wat hierdie areas gebruik.

Gebruik van eiendom en geriewe: Die prys sluit die gebruik van die spesifiek bespreekte kamer en enige gelyste geriewe in (bv. pizza-oond, kombuis, linne).

Brekskade en skade: Enige skade of breekskade moet onmiddellik, skriftelik en persoonlik, so gou as moontlik aangemeld word.

Rook en middels: Rook word slegs in aangewese buite-areas toegelaat. Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.

Besoekers en partytjies: Geen ongeregistreerde gaste of oornagbesoekers sonder vooraf goedkeuring nie. Dit is 'n stil toevlugsoord; partytjies of luidrugtige byeenkomste word nie toegelaat nie.

Troeteldiere: Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit uitdruklik vooraf ooreengekom is.

Sekuriteit en waardevolle items: Die eiendom is veilig, maar gaste is verantwoordelik vir hul besittings. Sluit asseblief deure en vensters wanneer u die kamer of eiendom verlaat.

Respek vir die Natuur en die Plaasomgewing: Wees asseblief bedag op plaaslike wildlewe, vee en natuurlike omgewing. Moenie plante pluk of diere voer sonder toestemming nie.

Maaltye: Maaltye kan ten minste 24 uur vooruit met die gasheer gereël word, teen 'n bykomende koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1104 De Wet Street, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84615ebfe299d457843274273c502953d40308419ea295330e68ce52a639813a04cd8bbb055a67fb5f3b925ac1f2160261e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 1104 De Wet Street Alexandria 6185 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.654961347929 26.412197258133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang