Coastal Life @ 36 Kingston Place Marina Martinique
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Life @ 36 Kingston Place Marina Martinique is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat in Marina Martinique in die pragtige Jeffreysbaai skuil.
Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort, en die ander een met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met sitplek buite en braaigeriewe, en asemrowende uitsigte oor die gewilde Marina Martinique.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tamaryn Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang