Coastal Living 193
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Unit 193, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Living 193 is in 'n veilige kompleks in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale woonstel vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.
Dié woonstel is op die tweede verdieping, beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n toonbank met sitplek, yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Veilige parkeerplek, gemeenskaplike braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks spog ook met 'n tennisbaan, swembad en 'n parkie vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 109 Church Street, Unit 193, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Living 193 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Unit 193, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang