Coastal Studio Escape in Sea Point Roof Top Pool
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coastal Studio Escape in Sea Point Roof Top Pool is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die lewendige voorstad Seepunt, Kaapstad.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie sluit basiese selfsorggeriewe in, toegerus met 'n stoof, ketel, oond en yskas, terwyl die oopplan-uitleg 'n gemaklike leef- en slaapruimte bied. WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Gaste het toegang tot 'n dakswembad met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel. Die gebou bied 24-uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n portierspan op die perseel. Rugsteunoplossings sluit in 'n kragopwekker vir gemeenskaplike areas, 'n draagbare kragstasie vir toestelle, 'n UPS vir WiFi en 'n LED-noodlig.
Die gebou is 100 m van die strandfront geleë en is binne loopafstand van kafees, restaurante, winkels en die Seepunt-promenade. Die V&A Waterfront is ongeveer 10 minute se ry weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang