+26
Selfsorg in Kleinmond

Coastline Serenity Southern Star

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

35% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2026 tot 30 Nov 2026.
14% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2026 tot 30 Nov 2026.
Prys sluit in
Goeie Dag

Soos u bewus is dit n selfsorg basis eenheid. Skoonmaak is u verantwoordlikheid. Dus nie n Hotel of n Gastehuis nie so asb maak seker u verstaan. As n Strand toe gaan neem u eie Swemhandoeke saam. Wifi en Netflix is gratis. Daar is tans n water krisis so werk spaarsamig met die water. Indien u die eenheid slordig agterlaat sal ek ek ongelukkig u rapprteer by Lekkeslaap wat u volgende verblyf kan bemoeilik.

Byvoorbaad Dankie
Huisreëls

Huisreëls & Riglyne
​Om 'n aangename verblyf vir almal te verseker, vra ons dat gaste die volgende reëls streng nakom:
​1. Rus en Stilte
​Stilte-ure: Respekteer asseblief die stilte tussen 22:00 en 08:00.
​Geraas: Geen harde musiek of oormatige geraas word te eniger tyd toegelaat nie. Ons handhaaf 'n rustige omgewing ter wille van bure en ander gaste.
​2. Netheid en Instandhouding
​Algemene Netheid: As 'n selfsorg-eenheid, is gaste verantwoordelik vir netheid tydens hul verblyf.
​Kombuis: Was asseblief alle breekware en eetgerei na gebruik.
​Vullis: Plaas alle vullis in die voorsiene vullisdromme.
​Vertrek: Laat die eenheid asseblief in 'n netjiese toestand wanneer u vertrek.
​3. Rookbeleid
​Binne: Rook (insluitend sigarette, sigare, e-sigarette en vapes) is streng verbode binne die eenheid.
​Buite: Rook word slegs buite toegelaat. Gebruik asseblief die voorsiene asbakke en moenie stompies in die tuin of op die perseel rondgooi nie.
​4. Besoekers en Byeenkomste
​Besetting: Slegs die aantal gaste wat bespreek en betaal het, mag die perseel beset.
​Gaste: Geen ongemagtigde oornagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëling nie.
​Funksies: Geen partytjies, sosiale byeenkomste of geleenthede word toegelaat nie.
​5. Eiendom en Toerusting
​Skade: Rapporteer enige skade of foute onmiddellik. Beduidende breekskade of verlies (insluitend linne en handdoeke) sal van u verhaal word.
​Meubels: Moenie meubels uit hul oorspronklike posisies skuif nie.
​Besparings: Gebruik water en elektrisiteit spaarsamig. Skakel alle ligte en lugversorging af wanneer u die eenheid verlaat.
​6. Veiligheid en Risiko
​Sekuriteit: Sluit alle vensters en deure wanneer u die eenheid verlaat of gaan slaap.
​Aanspreeklikheid: Alle geriewe word op gaste se eie risiko gebruik.

Byvoorbaad Dankie

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
25 % AF
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
25 % AF
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 450
25 % AF
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc44857957a6cd0adea26fe02297ae9bd5dd03329ee01af1e3b2c2b605915417fac7fdcfc03033f9a9b9da0c817684c69b088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 088 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 36 De Vos Straat Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3442958 19.0081006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang