Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Alle vertoonde tariewe is op 'n selfsorgbasis bereken.
Let asseblief op die volgende addisionele kostes en betalingsprosedures:
Eenmalige skoonmaakfooi van R300 per eenheid is van toepassing.
Hierdie fooi is 'n afsonderlike koste en is nie ingesluit by die prys vir verblyf nie.
Die skoonmaakfooi is, tesame met die breekskadedeposito, vooraf betaalbaar en moet direk aan die Eienaar betaal word.
Betaling is betaalbaar onmiddellik nadat die WhatsApp-boodskap met die volledige betalingsinligting deur die Eienaar aan u gestuur is.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang