Coco Cabana

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die plekkie is heerlik privaat en baie goed ingerig. Alles is mooi skoon! Ons het heerlik gebly, baie dankie! Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Pragtige omgewing. Vriendelike gasheer, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. Absolutely amazing accommodation, clean, everything you need is there and the host is so lovely. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige dorpie het heeltemal gekuier en gerus. Ons het baie lekker gebly en die gasheer was baie aangenaam en vriendelik. Als was netjies en skoon en ons het geen probleme gehad met die WiFi nie. Die dorpie is klein maar het oulike winkelkies. Het baie lekker gerus en die plekkie het als wat mens nodig het. Dankie, ons het dit terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie hartlik ontvang deur Riaan, pragtige tuin, puik ligging. Baie lekker gebly, mooi skoon, alles wat mens nodig het, ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Clean, spacious and comfortable stay. Our stay was exceptional! Riaan was incredibly welcoming. The area was very peaceful and quiet. The room was spacious, clean and very comfortable. Wish we could stay longer. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Coco Cabana
Hi Tamara, Thanks for the good review. Looking forward to hosting you again in the future. Regards, Riaan

Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Kleinmond het my verras as 'n bestemming om te oornag. Lieflike eenheid, goed toegerus in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naudine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Goed ingerig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en baie goed ingerig. Baie aangename gasheer. Sal beslis weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad H
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Friendly host, comfortable stay. Was a stopover for the night as we travelled through the area. Did the job, great shower and bath.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Sharp. Riaan is oppad na superhost. Kort net 2 dinge. 1. Super size yskas. 2. Downscale in die grootte van die handdoeke. Plus hulle moet spierwit handdoeke wees. Oh, en soos voorgestel, daai buite braai stoep area kort 'n soliede dak, drip- en reënvry. Oh, en jou vegies/herb garden .

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Christiaan
Coco Cabana
Dankie vir die voorstelle. Ons gaan die aparte yskas en vrieskas vervang met een groot een, en kleiner handdoeke bestel. Die agterplaas buite area waar gaste privaat kan braai by groentetuintjie, het 'n latte afdak gedeelte wat as son skerm opgerig is en dus nie reën uit hou nie. In die toekoms, as planne goedgekeur word, mag ons 'n soliede dak daar oprig. Die klein kruie en groentetuin is seisoenaal en dit wat daar is, kan gaste gratis gebruik wanneer hulle kos voorberei.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christiaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 965
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 965
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 965
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Luckhoff Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3240805e57555cf091489c0b9c458bf49c9bbf1593d39153dfaddf4ab9efc47e342cbe604123e297e00911fc63e5c757c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R965 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 18 Luckhoff Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343275158068 19.011331872331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang