14 gaste
4 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 28 View Road, Palmcliff, Ezembeni, Durban, 4170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
CoCotree Beach House bied selfsorgverblyf met 'n asemrowende see-uitsig in Ezembeni, Durban aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is naby die strand, restaurante, besienswaardighede en geriewe.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 5 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en hierdie kamers deel 2 badkamers met storte.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ysmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die huis lei na 'n pragtige tuin met 'n swembad, ingeboude braai-area en 'n toonbank met swaaistoele wat ideaal vir skemerkelkies is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tommy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 28 View Road, Palmcliff, Ezembeni, Durban, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink CoCotree Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 View Road, Palmcliff, Ezembeni, Durban, 4170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang