Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Clansthal

4.1 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Clansthal van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Clansthal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clansthal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clansthal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clansthal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clansthal Akkommodasie

30 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clansthal

Barwood is ’n gastehuis in die stil dorpie, Umkomaas. Dié gastehuis het 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Dié eenheid wat na die see front het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omske...

10% af Laaste Kans!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 20)
Selfsorg in Clansthal

Aliwal Shoal Sands is die perfekte bestemming vir 'n selfsorg-strandvakansie. Word wakker saam met die sonsopkoms, teug aan 'n bietjie koffie en wikkel jou tone in die sand. Eet ontbyt terwyl jy kyk hoe die dolfyne ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Clansthal

Harrington House is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Umkomaas aan die Suidkus. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en Umkomaas-strand is sowat 800 m vanaf die oord. Die huis ...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clansthal

Aliwal Dive Lodge begroet jou met hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Dit is in Umkomaas bo die duikwinkel en -opleidingskool geleë. Die lodge het al die geriewe om duikers en plaaslike besoekers te akkommodeer. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

Widenham Holiday Units bied lieflike selfsorgverblyf in Umkomaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en weg van die stadslewe. Verblyf word gebied in 2 unieke en smaakv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal

Timeless Lodge is 'n lieflike lodge op 'n rotswand in Umkomaas met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan by die swembad ontspan of op die stoep wat 'n ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Clansthal

Casserina Creek is 'n bekoorlike selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak. Dis ideaal vir 'n wegbreek in 'n rustige area in Clansthal aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is binne stapafstand van die stra...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

45 on Widenham is in die klein kusdorpie Umkomaas geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis op die eienaars se perseel. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefare...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

Ocean Tribe Garden Cottage is op die eienaar se eindom in die dorpie Umkomaas geleë. Dis 'n gewilde bestemming vir duikliefhebbers, weens die verskeidenheid seelewe. Die kotuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clansthal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za