Codsview Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Codsview Beach House bied selfsorgverblyf in Pennington. Die eiendom het lieflike uitsigte oor die see en omgewing van die balkon af.

Die ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer 'n dubbelbed. Twee van die kamers het pragtige 180°-see-uitsigte. Elke kamer het 'n plafonwaaier en toegang tot die dek.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en 2 yskas-vrieskaste. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler en dit bied toegang tot die dek met 'n plonspoel, Jacuzzi en sonstoele.

Daar is ook gratis WiFi en 'n braai-area. Die huis is ommuur en daar is 'n alarmstelsel, elektriese heining, elektriese hekke en 'n elektriese dubbelmotorhuis. Die eiendom is ook troeteldiervriendelik.

Slaapplek

'n Bespreking by Codsview Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Codsview Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 8)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false