+15
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ruim en gerieflike kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met DStv, gratis onbeperkte WiFi en 'n kluis in. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe slit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv, onbeperkte WiFi en 'n kluis in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, leefarea, TV met sekere DStv-kanale en 'n balkonnetjie met 'n gasbraai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

172 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf890eb867da35e61e67f00028c5ce6c6c10dbcd1dbd73909bcc1983b49420260b5776c172c7d0cfe1405c1b41dfe832026ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 172 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8432725 25.6410921

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang