LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Colenso Lodge | LekkeSlaap
+6

Colenso Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Colenso Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marilize N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize N
Enkelreisiger

Aangename plekkie.

Netjiese selfsorgverblyf met alles wat mens nodig het.

Vusi S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi S
Saam met vriende

The place was home away from home!

Colenso Lodge is a very nice place where one can relax and have have fun with friends. We really had a great time. And it is so tidy. Really enjoyed our stay and wouldn't hesitate to go there again.

Friedrich F - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich F
Enkelreisiger

Netjies, veilig en in 'n stil area.

Kamer baie netjies. Voorkamer- en kombuisarea goed uitgelê. Paar klein goedjies wat pla.

Eunice Catharine L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice Catharine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en die moeite werd!

Ek sal Colenso lodge aan enigeiemand aanbeveel!

Sandra B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf - beslis waarde vir jou geld!

Die verblyf is besonders netjies en beslis waarde vir geld. Die kommunikasiekanale is ook besonders goed en ons sal definitief weer daarvan gebruik maak en het reeds vir ander mense daarvan vertel. Die personeel is ook almal baie vriendelik en tegemoetkomend.

Elizabeth G - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en rustige omgewing.

Bed kraak verskriklik. Daar is nie 'n interkom waarmee besoekers met ontvangs kan kommunikeer nie.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-straat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5OTg2NDZjLTE4YWQtNDBhOS1hMTFkLTgxMDM5MGJjOGJkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 19 Colenso Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.492716 29.20196
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!