LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Gastehuis in Umgeni Park

Collards B&B   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56 Collard Road, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Collards B&B is 'n vriendelike, privaat B&B met gerieflike verblyf wat voorsiening vir alle tipe gaste maak, of hulle nou sakereisigers of vakansiegangers is - alle gaste sal warm verwelkom word. Dit is perfek geleë in die pragtige voorstad, Durban-Noord. Hierdie is een van min B&B's waarvan die kamers heeltemal aart van die hoofhuis is.

Die kamers het lugversorging, ggemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Die selfsorgeenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n oorhoofse waaier, platskerm TV met OpenView-kanale, 'n stoep of balkon, 'n kombuis en WiFi.

Kinders jonger as 14 word nie toegelaat nie.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.

Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk en stap in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 56 Collard Road, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Collards B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R870
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R870
per nag (plek vir 1)
Bespreek

56 Collard Road, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c2ca80e3ec51ecf5d9ee8cf284faabf05a4bdfdc742b45071930f817a721f331ad424005e3b1bfae48dd2d6cb25b932d3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 1) 59 5 1 5 56 Collard Road Umgeni Park 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.800567061131 31.019870286825