Colona Castle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n mens Kaapstad, die Skiereiland en die wynlande kan verken. Dit is teen die hange van die berge in die rustige meerdistrik bokant die warmer Valsbaai-kuslyn geleë. Gemeubileer met 'n kosbare, antieke versameling bied hierdie luisterryke Mediterreense-styl boetiek-oord karakter, eksklusiwiteit en bekoring.

Asemrowende uitsigte strek vanaf die Tafelberg oor die wynlande tot by Valsbaai en die Atlantiese Oseaan. In hierdie verfynde toevlugsoord is gaste verseker van uitstaande gasvryheid en buitengewone persoonlike diens. 5 luukse, stylvolle suites met lugversorging en drie besondere slaapkamers sorg vir elke gerief en gemak. Oorspronklike fynproewermiddagetes word in die somer langs die swembad bedien, en voortreflike kerslig-aandetes in die eetsaal met glinsterende uitsigte. Daar is ook uitstekende restaurante in die omgewing.

Daar is 'n volle spektrum van aktiwiteite van berg- of see-uitstappies, wynproe, kunsgalerye tot walvis-kyk en besigtigingsritte. 'n Gholfspeler se paradys met vier wêreldklas gholfbane is in die nabye omgewing.

Dis die perfekte ligging om luilekker te kuier, te ontspan en jou batterye te herlaai.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colona Castle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za