LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Colonial Sands Unit A | LekkeSlaap
+12

Colonial Sands Unit A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonweg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 825 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Colonial Sands Unit A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-eenheid op die onderste verdieping in 'n kompleks wat stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, restaurante, doendinge en winkels geleë is.

Hierdie eenheid het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 storte en 2 baddens in die badkamers. Daar is ook plafonwaaiers in die hoofslaapkamer en sitarea met geen lugversorging nie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het ook toegang tot gasbraaigeriewe. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Colonial Sands Unit A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Colonial Sands Unit A
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoonweg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Colonial Sands Unit A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonweg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YjA2MjgzLTc4N2YtNDhmNy05MDcwLWZmZjEyY2U0YmZhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825  per nag(plek vir 8) 1 5 1 5 Lagoon Road Colonial Sands 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.860303718277 30.371606200933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!