Colourful Villa in Muizenberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Colourful Villa is 'n moderne woonstel in die kuswoonbuurt Muizenberg. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetkamerarea en 'n sitkamer wat toegang bied tot 'n balkon. Die eenheid het 3 slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste.

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede aparte badkamer en linne en handdoeke word elke 7 dae voorsien.

Die woonstel is naby Muizenberg se hoofstrand geleë wat bekend is vir branderplankry en daar is ook baie winkels en fantastiese restaurante. Gaste kan rustig op die strand gaan stap of 'n branderplank by een van die plaaslike branderplankrywinkels huur.

Slaapplek

'n Bespreking by Colourful Villa in Muizenberg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colourful Villa In Muizenberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za