Lady Grey Akkommodasie by Comfrey Cottage Collection | LekkeSlaap
+33

Comfrey Cottage Collection

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Comfrey Cottage Collection
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louis V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging in 'n rustige omgewing.

Die ontbyt was verruklik!

Neil W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil W
Saam met vriende

Very pleasant.

A very comfortable house.

Jacques P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming.

We really enjoyed the setting, the peace and quiet, and most of all the breakfast!

Comfrey Cottage Collection's terugvoer

Hi Jacques,

Thank you for the review on Travel Ground/Lekker Slaap. It was a pleasure having you.

Regards
Gerda & Grant
Comfrey Cottage

Comfrey Cottage Collection
Adrian O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian O

Quaint, comfortable cottages in a stunning setting.

Gerda and Grant are lovely hosts. Stunning and peaceful setting. Clean, comfortable and spacious rooms and a Master Chef standard breakfast. Will recommend Comfrey Cottage to family and friends without hesitation.

Leon L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice location.

Good value for money, friendly service and beautiful setting.

Ilze V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

We find it very hard to believe that the room has a 4-star grading. Old and dated and needs attention - walls has cracks everywhere. Also the linen is threadbare and the bed was not a queen size as advertised. Kitchenette disappointing. Fridge was not cold and no basin.

Comfrey Cottage Collection's terugvoer

Dear Ilze,

Sorry that your stay with us didn't meet your expectation.
Unfortunately, the walls of these old buildings do crack, especially during this drought, and their maintenance is an ongoing challenge. Thank you for drawing our attention to the linen problem, new linen has been ordered to replace the few substandard pieces.
The bed in that room is definitely a queen size bed. That room doesn't have full self-catering facilities, it is advertised as having a fridge and microwave, we do have a self-catering cottage with a full kitchen.

Thank you for your comments.
Regards,
Grant.

Comfrey Cottage Collection
Johan D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker hier gebly. As jy sou gaan, vra beslis vir hul ontbyt met hawermoutpap en whiskey.

Fanus A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus A
Saam met vriende

Fantasties, iets om te beleef.

Comfrey Cottage is 'n fantastiese belewenis, die plaasgevoel wat besaai word met 'n ongelooflike warm gevoel en die ontbyt bo dit alles is net so fantasties!

Comfrey Cottage Collection's terugvoer

Thank you for the trouble, much appreciated.

George

Comfrey Cottage Collection
Fanus A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus A
Saam met vriende

Fantasties, iets om te beleef.

Comfrey Cottage is 'n fantastiese belewenis, die plaasgevoel wat besaai word met 'n ongelooflike warm gevoel en die ontbyt bo dit alles is net so fantasties!

Wessel D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel D
Saam met vriende

Rustig teen die berg.

Ruim en netjiese kamers met groot grasperke. Alpakkas wei rondom die wooneenhede. Die eienaars doen baie moeite. Die onbyt is uitstekend en moenie die spesiale oatspap mis nie.

Marie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Gemaklik, ruim en skoon.

Ons het lekker gebly, die kamer was skoon en ruim.

Frik G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frik G
Saam met vriende

Baie mooi en lekker plek om te bly.

Ons was onder die verkeerde indruk dat dit 'n selfsorgplek was.

Hettie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Baie netjiese en skoon kamers en baie smaaklike ontbyt.

Comfrey Cottage Collection's terugvoer

Thank you Hettie, it was a pleasure meeting you!
Regards,
George

Comfrey Cottage Collection
Carin E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige eindbestemming.

Baie mooi ligging, vriendelike gasheer, netjiese skoon akkommodasie, trop alpakkas wat om die kamer wei was 'n heerlike verrassing!

Even B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Comfrey Cottage word professioneel deur George en sy gesin bestuur dit bring mee dat al die fasette van die gastehuis bedryf by hulle op top standard is.Doen so voort George en baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Comfrey Cottage Collection's terugvoer

Thank you very much for your kind words Even, glad you enjoyed your stay.
Regards,
George

Comfrey Cottage Collection
Alet V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable experience!

This accommodation was a wonderful experience. Very neat, clean and tasteful. Warm welcome by owners and wonderful farmstyle ambience. Will definitely re-visit.

Comfrey Cottage Collection's terugvoer

Thanks Alet, glad you enjoyed your stay!
George

Comfrey Cottage Collection
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephenson-straat 51-59, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMjEyMDY3LTMxYjAtNGE4Zi1hZGJkLTU1ZGY4MzQ1MTEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 51-59 Stephenson Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.710712955313 27.222467677625
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za