Comp Beach Road 25
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 25, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 704 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Comp Beach Road 25 is 'n pragtige vakansievilla in die hartjie van Ballito wat met 'n asemrowende see-uitsig spog. Die villa is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek saam met die gesin of vriende en daar is selfs 'n swembad.
Hierdie villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Al 4 slaapkamers het koningingrootte-beddens, maar net die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na die etenstafel geskik vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Geen WiFi is beskikbaar nie.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met meubels. Die ander deel van die huis lei na 'n groot tuin en swembad waar gaste op die sonstoele kan uitspan. Die tuin het 'n vuurput en daar is ook 3 oop parkeerplekke.
Die verblyf is troeteldiervriendelik mits dit vooraf so gereël is. Maksimum 2 honde.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Kusweg 25, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 25, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom