Compass View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Compass View is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die bekoorlike dorp Nieu-Bethesda. Die perseel is ideaal geleë en is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.

Dié kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die kombuise in die kothuis het 'n yskas, mikrogolfoond, mini oond met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en 'n broodrooster.

In die sitkamer is daar 'n bank, ander sitplek en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdak-veranda met 'n etenstafel en sitplek vir 6 gaste.

Die perseel is naby die Kitching Fossil Exploration-sentrum, 'n paar museums en anders geriewe in die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Compass View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Compass View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false