+126

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 New Road, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Compass View is 'n privaat selfsorg-eenheid in 'n Karooplaas-styl in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Dis oorkant The Village Inn restaurant.

Die eenheid bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en nog 'n bed kan op versoek voorsien word. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Al die kamers het elektriese komberse, waaiers en verhitters.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het 'n kaggel, stoep en buitebraaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit begeleide wandelings, fietsry, bergfietsry, donkiekarritte, bierproe en voëlkyk in.

Nieu-Bethesda is bekend vir besienswaardighede soos Helen Martins se Uilhuis, kunsgalerye, Kitching Fossil Exploration Centre en die First People Centre by The Bethesda Art Centre. Daar is ook talle fotogeleenthede in die omgewing.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Joanne D
Saam met lewensmaat
5.0
Well located and equipped cottage in quaint village. Lovely location in the beautiful town of Nieu Bethesda. We loved the cottage, espe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Sean G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike ruim huis. Baie lekker plek om gesin of vriende by in te boek en oor te slaap. Malinda se inligting en diens was uit die boonste rakke.
Mrt 2026
Guy O
Saam met lewensmaat
5.0
An extra special place to stay in an amazing location. We had an amazing stay at Compass View, which far exceeded our expectations. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Jannie V
Saam met vriende
5.0
Sielsverreikend en verkwikkend. Verblyf was ongelooflik lekker.
Jan 2026
Megan V
Saam met lewensmaat
5.0
Stayed one night as a stopover. Wish we could have stayed longer. Great stay, pet friendly, perfect location in town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 312

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4 New Road, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Compass View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4 New Road, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953b6f50af94a168845c093ce3ab7ca3cb4b31e7a7ca4f0d5c0764b2d31bbdea0430f95f49084361ce2120438c755e958f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 63 5 1 5 4 New Road Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.866621959211 24.552406393848

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang