+24
Selfsorg in Knysna

Coney Glen Views

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Coney Glen Views is in The Heads in Knysna geleë en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Knysna-strandmeer. Die woonstel bied gerieflike verblyf en is ideaal vir paartjies of 'n gesin.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is ook 'n gemeenskaplike Jacuzzi, wat die ideale plek is vanwaar 'n mens die sonsondergang kan bewonder.

Knysna skuil op die rustige riviermonding se oewer en word deur 'n paradys van inheemse woude, berge, mere en skouspelagtige strande omring. Daguitstappies na die skouspelagtige Tsitsikamma Nasionale Park, Plettenbergbaai, Wildernis, George, Mosselbaai en Oudtshoorn is lekker aktiwiteite.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coney Glen Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek

30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA099771c8af1fc91403e28ddf69b6912ac26296b3ae0932d298d81a9b8952a6429a69a2848366dfc4c43c840c4d6253d82552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 30 Coney Glen Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0772568 23.0636062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang